Kamp en Karavaan

ARMADILLO XTR 302

Die Armadillo-handelsmerk is al 'n paar jaar op die toneel, maar dit het onlangs 'n nuwe inspuiting gekry met die bekendstelling van die nuwe Armadillo XTR 302, die jongste aanbod van vervaardiger Xtreme Outdoor.

Hierdie geharde veldkaravaan is 'n tweeslaapplekmodel, geskik vir gewone uitstappies na jou plaaslike karavaanpark, maar ook vir meer veeleisende avonture in die veld.

Die opwipdak

You’re reading a preview, subscribe to read more.