Kamp en Karavaan

SKIPPER OYSTER BIED JOU DIE MAKSIMUM!

O or die afgelope paar jaar het die Oyster-reeks se gewildheid merkwaardig toegeneem, van die standaard-Oyster af, regdeur die hele reeks. Die onderneming behoort aan pa en seun, Robbie en Reinhart Kerkhof, wat deurlopend met vernuwende idees vorendag kom en verbeteringe aanbring ten einde waarde en gehalte by hul produktereeks te voeg. Hulle het onlangs bykomende ekstras by die omvattende lys kenmerke van die Skipper Oyster LXT

You’re reading a preview, subscribe to read more.