Kamp en Karavaan

Bedryfsnuus

MOBI LODGE STEL 6 NUWE KENMERKE BEKEND

Mobi Lodge, daardie innoverende handelsmerk wat die uitskuifslaapkamer op 'n pad/veldkaravaan bekendgestel het, is baie opgewonde oor hul nuwe 2020-spec-Mobi Lodge- en Mobi X0-modelle. Hulle is nie mense wat ooit ophou om kreatief te wees nie, en die fabriek het uitgebreide opgraderings, asook 'n wye verskeidenheid nuwe geriewe bekendgestel.

Die nuwe 2020-spesifikasies sluit nou 'n nuwe tentereeks vir Mobi Lodge en Mobi X, 'n nuwe daktent vir die Mobi X, 'n nuwe kombuismodule op alle modelle, 'n

You’re reading a preview, subscribe to read more.