Kamp en Karavaan

Die lewe op Gougheiland

Die span op Gough-eiland word soggens gewek deur seevoëls: die trompetgeluide van geelkuifpikkewyne (rockhoppers), albatrosse op die kranse en die staccatogeluide van die skuas. Die Gough-waterhoenders wat nie kan vlieg nie, bly naby die navorsingstasie, en 'n mens hoor heeltyd hoe hulle "kê-kê" met mekaar kommunikeer.

Gough is 'n onbewoonde eiland, behalwe vir die tien mense by die basis: drie veldbioloë (Michelle Risi, Christopher Jones, en Alexis Osborne) van die VK se Royal Society for the Protection of Birds (RSPB) en die weerstasiepersoneel van die Suid-Afrikaanse Departement van

You’re reading a preview, subscribe to read more.