Kamp en Karavaan

Die werkswinkel

TWEE VRAE

1) Ek het 'n Sprite Tourer SW, en wanneer ek dit parkeer, lig ek die karavaan met al die domkragte op sodat al die bande van die grond af is. Ek is gesê dat dit 'n baie verkeerde ding is om te doen, want die stutte is net daar om die karavaan te laat gelyk staan, nie om dit van die grond af op te lig nie.

Op sommige kampterreine moet ek soms een wiel van die grond af lig. Ek glo dat sommige karavane dalk swakker onderstelle het as ander, en deur dit op 'n hoek op te lig, kan jy miskien so 'n karavaan beskadig?

2) In die jongste uitgawe van die tydskrif het ek gesien sommige van die nuwe karavane het nie meer Chevronpanele agterop nie. Maar op die foto van Jurgens wat hul produksie voortsit het al die nuwe karavane Chevronpanele. 'n Ruk gelede het ek my ou Romany-wa vir COF geneem in Empangeni en hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.