Kamp en Karavaan

Kampkokkedoor

‘n Weskusbredie

Toe ek langs die Weskus gekamp het, het ek die unieke en wonderlike heerboontjies ontdek wat die mense van Lambertsbaai in hul potjiekos en bredies gebruik. 'n Mens kry hierdie wit boontjie met die swart kolletjie aan die onderkant slegs aan die Weskus van Suid-Afrika. Dis veral wonderlik om in sop en lams- of skaapvleisbredies te gebruik, want dis so geurig, en 'n mens kan dit bestel om by jou afgelewer

You’re reading a preview, subscribe to read more.