Kamp en Karavaan

Wonderlik vir gesinne met kinders

Naby die dorpies Cullinan en Rayton, net noord van Pretoria, is drie baie verskillende kampterreine. Elkeen van die drie het sy eie unieke karakter. Die eerste foto van die drietal, Somabula, wat in die Desember-uitgawe geresenseer word, is 'n klein privaat boskampie, veral gepas vir diere- en voëlliefhebbers. Wat is die tweede? Vandag gaan ek julle van Diamanté Caravan Park vertel. Diamanté is 'n malariavry kampbestemming, slegs 10 km vanaf Rayton en 13 km van

You’re reading a preview, subscribe to read more.