Kamp en Karavaan

'n Kosmopolitiese kampervaring in 'n skilderagtige omgewing

Die rede waarom ek so lief is vir Suid-Afrika is dat jy nie ver in enige spesifieke rigting hoef te gaan om wonderlike, skilderagtige kampterreine te vind nie. Berg River Resort, geleë tussen Paarl, Franschhoek en Stellenbosch, is só 'n oord wat alles bied wat 'n kampeerder verlang.

You’re reading a preview, subscribe to read more.