Kamp en Karavaan

'n Plek om uit te span

Ek reken ons het almal ons gunstelingkampterreine. Ek het vir seker 'n gunsteling. Dit is die Zwakala River Retreat naby Haenertsburg, in die Limpopoprovinsie. Dis op 'n plaas in 'n klein, vreedsame dal wat oor die Broederstroomrivier uitkyk, hoog bo tussen die mistige Magoebaskloofberge in Limpopo.

Die skilderagtige skoonheid van hierdie gebied kan nie vergelyk met enigiets anders wat ek in my lewe gesien het nie. Kom ek neem jou saam na 'n plek wat ek net kan beskryf as 'n fantastiese kampterrein, 'n plek waar jy kan ontspan en heeltemal wegbreek van jou daaglikse stres.

Hoe om daar te kom

Dis taamlik maklik om by Zwakala te kom, sowat 4 km van die dorpie Haenertsburg af. Op die R71 na Tzaneen draai jy links by Cheerioweg,

You’re reading a preview, subscribe to read more.