Kamp en Karavaan

DOELGEMAAK!

Dis vir my heerlik om op Fred Oosthuizen se Custom Camper-perseel in Meyerton rond te dwaal. Daar is altyd die een of ander fassinerende karavaan waarvan die bouproses nog nie voltooi is nie, of een wat gereed is om die buitewêreld te betree vir 'n avontuur êrens in die wye, oop ruimtes van Afrika.

Ek was daar om foto's te neem van 'n splinternuwe Iveco 4x4-ryhuis wat Fred vir die Gericke-gesin: pa

You’re reading a preview, subscribe to read more.