Kamp en Karavaan

'N WINSKOPIE OF 'N KAT IN DIE SAK

Om 'n tweedehandse karavaan of sleepwa privaat te koop, is maar baie dieselfde as om 'n tweedehandse motorvoertuig te koop. Kopers moet bewus wees van die slaggate en inherente risiko wat dikwels met privaat aankope geassosieer word. Kom ons kyk na die probleme wat kan opduik tydens sulke transaksies en lig die algemeenste probleme en slaggate uit.

GEEN REGISTRASIEDOKUMENTE NIE

Dit maak nie saak wat jy wil koop nie –'n piepklein sleepwaentjie of die grootste dubbelas-karavaan – geen

You’re reading a preview, subscribe to read more.