Kamp en Karavaan

Swift Atlantic

Slaapplek: 4

Prys: R539 000

BVM: 1 500 kg

In 2019 is 'n aantal karavane in Suid-Afrika bekendgestel wat verstommend mooi is – en al hierdie spogmodelle is hier vervaardig. Ek loof ons plaaslike vervaardigers wat sulke uitsonderlike produkte lewer. Hulle het die bedryf opgehef uit die doldrums van "dieselfde ... dieselfde ... dieselfde " wat die afgelope paar jaar aan die orde van die dag was, en het karavaanontwerpers en vervaardigers geword wat innoverende, stylvolle, moderne produkte produseer. Ek glo hul karavane is goed genoeg om op die wêreld se grootste karavaanverhoog in Düsseldorf ten toon gestel te word.

As ek egter die beste karavaan wat ek in 2019 in Suid-Afrika gesien het, moes nomineer, sou dit die ingevoerde Swift Atlantic wees.

Voordat ek oor hierdie karavaan begin uitwei, wil ek net sê dat ek 'n erg patriotiese Suid-Afrikaner is. Ek het selfs 'n

You’re reading a preview, subscribe to read more.