Kamp en Karavaan

Bedryfsnuus

2020-KARAVAANSKOU – MOET DIT NIE MIS NIE!

Die vernaamste karavaanskou, die 2020-Karavaanskou, vind vanaf 21-23 Februarie by die Gallagher Estate, Midrand, Gauteng plaas. In samewerking met Pretoria FM en Kamp en Karavaan/ Caravan and Outdoor Life is die skou die vertoonvenster vir die jongste karavane, ryhuise, bossleepwaens, kamptoerusting en bestemmings.

Op die skou sal meer modelle te sien wees as wat in 2018 bekendgestel is, daardie jaar die meeste as ooit tevore, terwyl op 2019 se skou die meeste vervaardigers as ooit tevore in Suid-Afrika hul produkte ten toon gestel het. Wat beloof die 2020-skou om te onthul? Skouorganiseerder, Hampie de Kock, wil niks laat blyk nie, want

You’re reading a preview, subscribe to read more.