Kamp en Karavaan

Kampvuurpraatjies

MOOIWEER OF REËN, DIE BUITELEWE BLY DIE BESTE

Miskien is Spanje 'n geografiese oordrywing ten opsigte van die weer: The rain in Spain falls always on the plain. Nee, nie altyd nie! Tydens 'n onlangse reis in daardie land saam met my gesin, het ek en my vrou een middag op die kampterrein onder die afdak van ons karavaan gesit terwyl die reën in strome neergegiet het. Maar dit was steeds warm en die humiditeit taamlik hoog. Ons kinders het buite rondgehardloop en

You’re reading a preview, subscribe to read more.