Kamp en Karavaan

MOENIE JOU TENT AFSKEEP NIE

Tente word buite gebruik, en op gruis, sand, gras en verskeie ander oppervlakke opgeslaan. Dit beteken hulle word vuil. Ja, voëls sal op die tent mis, jy sal modder in die tent intrap, skimmel sal op klam plekke vorm, en smerige hande sal merke laat op die materiaal van die tent. 'n

You’re reading a preview, subscribe to read more.