Kamp en Karavaan

Rus en vrede Langs die Rivier

Moenie na die ontvangskantoor soek as jy by Klipkrans aankom nie, want daar is nie een nie! Maar jy sal wel deur die eienaar, Handré, in sy "mobiele kantoor" verwelkom word. Dis wat hy sy Toyotabakkie noem. Handré sal jou 'n bietjie van die geskiedenis van Klipkrans vertel, en inligting gee oor die 4x4-roete op die plaas, die selfry-wildkykopsies, die

You’re reading a preview, subscribe to read more.