EENHEID & SAMEWERKING
Aug 15, 2018
4 minutes
Dr Peter Oberem
‘Eenheid’ is ’n positiewe woord wat ’n behoefte aan samewerking oordra, punt. In die algemeen gebruik ons dit losweg en vra vir eenheid, maar definieer nie wat ons bedoel nie – en tensy ons dit doen, is mislukking ons voorland.
As ’n mens die woordeboek raadpleeg, gee dit jou die volgende sinonieme vir eenheid: ‘ooreenstemming’, ‘harmonie’, ‘samewerking’, ‘konsensus’ en ‘eenparigheid’ (die laaste is die hoogste vlak van eenheid). Die een antoniem wat gegee word, is ‘wanorde’, wat volgens my ’n waarskuwing is van wat gebeur as daar ’n gebrek aan eenheid is. ‘Chaos’ sal ’n selfs erger gevolg wees.
Die vroegste
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days