WILDLIFE WISDOM WILDBEDRYF WYSHEID
Apr 17, 2019
2 minutes
Jacques Malan Lumarie
Ekonomiese Boerdery-Perspektief
Wildboerdery is nie alleen ’n wonderlike leefstyl waaruit boere en sakemanne geweldige vreugde put nie – want mooi wild bly darem maar mooi – maar dit moet ook uit ’n ekonomiese boerderyperspektief gesien word. Wanneer ’n mens wil kyk na die ekonomie van die wildbedryf, is dit belangrik om die huidige aankoopprys van wild
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days