Man Magnum

’n Belgiese ‘Cap-and-Ball’

EK DEEL ROBIN Barkes se entoesiasme oor allerhande outydse cowboyskietgoed en toebehore waaroor hy in Magnum skryf. Ekself het ʼn ou sesskoot voorlaai ‘cap-and-ball’ rewolwer in ʼn goeie toestand, wat lesers onmiddellik as ʼn Hartford Colt 1860 ‘Army’-tipe, vir burgerlike gebruik, sal herken.

Dié rewolwer, met sy slanke lyne, is nie verblou nie en ek het eers gedink dit is van vlekvrye staal gemaak. Dit is egter gepoleerde staal, wat glo spesiale hitte-behandeling ontvang het. Die snellerbeuel is geelkoper, en die greep is van okkerneuthout. Die loop van 5.5 duim is effens korter as die militêre weergawe. Die silinder is buite gekanneleer en op die staal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Man Magnum

Man Magnum1 min read
FOR EVERY HUNTER & SHOOTER
Packed full of hunting stories, rifles, shotguns, handguns, wingshooting, self-defence, test reports, recipes, collector’s pieces, knives, humour, gun dogs and so much more. SUBSCRIBE TODAY OR BUY IN STORE AT MAJOR RETAILERS FOR A PRINT SUBSCRIPTION
Man Magnum1 min read
Sajwv-kalahari Jagkompetisie!
R100 per kaartjie WEN WEN!!! Skryf vandag in en beleef die gasvryheid van een van die gewildste jagbestemmings in Suider-Afrika! SKRYF SÓ IN: SKANDEER DIE KODE OF DOEN ’N INBETALING: Betaal veelvoude van R100 in die SAJWV se bankrekening by: Absa (63
Man Magnum1 min read
Kolskoot
NOU BESKIKBAAR! JOU GIDS VIR RAAK SKIET DIE BOSVELD-UITGAWE Kry KOLSKOOT by jou naaste kettingwinkel, of bestel en betaal aanlyn en ons lewer dit af saam met jou volgende uitgawe van SA JAGTER/HUNTER of MAN MAGNUM. Ook beskikbaar by die SA Jagters-wi

Related Books & Audiobooks