Explore 1.5M+ audiobooks & ebooks free for days

From $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Neptunus en die Pieaai
Neptunus en die Pieaai
Neptunus en die Pieaai
Ebook81 pages1 hour

Neptunus en die Pieaai

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Janneke Dreyer vertrek op 'n vreemde missie na St Lucia ter wille van 'n ou universiteitsvriendin. Sy moet gaan kyk of Frieda se man, dokter Stephan de Wet haar verneuk. Sy gaan Pieaai speel. Maar die missie neem haar na die plek waar haar enigste en grootste liefde van jare gelede, en miskien nog steeds as sy bereid is om dit aan haarself te erken, woon, Sy kon hom nog nooit vergeet nie! Gerhard Theron, wat skipper van sy eie boot, die Cormorant is.

LanguageEnglish
PublisherADELE REYNDERS
Release dateNov 15, 2025
ISBN9798232316495
Neptunus en die Pieaai

Read more from Adele Reynders

Related authors

Related to Neptunus en die Pieaai

Romance For You

View More

Related categories

Reviews for Neptunus en die Pieaai

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Neptunus en die Pieaai - ADELE REYNDERS

    Table of Contents

    Neptunus en die Pie-aai – Adele Reynders

    Neptunus en die Pie-aai – Adele Reynders

    Hoofstuk 1

    Amper draai Janneke Dreyer in haar spore om toe sy by die privaatkamer instap en die twintig jaar gelede se joolkoningin Frieda de Wet daar voor 'n spieël aantref. Maar dit is te laat, Frieda het haar reeds gesien en nadat haar mondhoeke 'n paar keer geruk het van stomme verbasing storm sy nader, gryp Janneke vas en begin bitterlik huil.

    Jan, hoe het jy geweet ek is hier? Ons het mekaar laas op my en Stephan se troue gesien. Toe jy en Gerhard ... Sy bly skielik stil. Albei van hulle weet dat Frieda wou sê dat Janneke en Gerhard strooimeisie en strooijonker was op die troue van die jaar. Dankie dat jy na al die jare vir my kom kuier het. Het my ma jou ma laat weet dat ek hier is?

    Haar ma? Nee man, sy en haar ma is lief vir mekaar, maar kommunikasie tussen hulle is beperk tot. Ek stuur vir Sarah om jou plek te kom skoonmaak en jou bed te gaan oortrek. Wanneer laas is jou beddegoed gewas?

    Jy moet regtig ‘n slag jou hare laat knip. ‘n Poniestert agter bo-op jou kop pas nie by ‘n professionele persoon soos jy nie.

    En Ek weet nie waar ek met jou gefaal het nie. Ek weet jy is ‘n vrou, ek het jou doeke omgeruil. Maar ek is seker dat hulle iemand anders se baba in my arms gelê het toe hulle jou die eerste keer gebring het om te kom drink.

    Behalwe dat almal sê sy is haar ma se mini she. Hulle lyk na mekaar. Al tree sy nie op soos haar ma nie.

    En Frieda lyk soos háár ma en raak al hoe meer soos sy!

    Janneke is byna seker dat hulle ma’s nog kontak het, want Frieda is ook oorspronklik van Pretoria, al woon die sy en haar man nou in Middelburg.

    Hulle pa’s was albei verbonde aan die groot universiteit hier. Janneke se pa die dekaan en Frieda s’n sy two eye see, sien. Miskien sou hulle nie vriende op universiteit geword het as dit nie was dat hulle ouers se departement vier keer per jaar bymekaar gekom het by die Dreyer woning nie. Dan was Janneke en haar boetie verplig om die kinders te vermaak.

    Nie goed nie. Sy en die klomp was nooit op dieselfde golflengte nie. Janneke was ‘n bietjie van ‘n tomboy. Frieda het gedress to kill. Boutique staan nou nog dwars oor haar gesig en lyf geskryf. Designer pajamas en ‘n japon waarmee sy by die staatsteater kon opdaag, as die Transvaalse uitvoerende kunste organisasie nog bestaan het.

    Of by die aula... Jare gelede, toe ma en pa gedresshet om madame Butterfly daar te gaan kyk. Deesdae kan jy mos met tekkies, rafeldenims en ‘n help my fris lyk T-shirt daar kan oprock vir die ‘woke’ opvoerings wat daar aangebied word.

    Hoe vat Frieda haar nie na lank gelede terug nie? Onderstreep net weereens hoe Janneke en haar ma nie op dieselfde golflengte nie. Haar ma is van Venus en sy is ... van Jupiter. Gas! In ‘n droomwêreld van haar eie.

    Maar Frieda soek ‘n verduideliking. Wat maak sy wat Janneke is by hierdie bekende privaat kliniek?  

    Janneke begin verbouereerd verduidelik. Miskien sal jy dit moeilik glo, maar ek werk hier. Ek het net gesien ek moet dringend na kamer B7 toe kom en het nog nie die name gelees nie. Die opdrag was, gaan kalmeer die pasient in B7. Nou is dit die altyd perfekte Frieda de Wet, wat op die oomblik waarskynlik alles behalwe perfek voel. Daarom stel Janneke voor: As dit jou ongemaklik laat voel om met my te werk, moet ons eerder vir jou  'n ander sielkundige of berader kry. Ek gaan buitendien Vrydag op Verlof. 

    Jy 'n sielkundige? 'n Berader? ‘n Maatskaplike werker? Is dit waarheen al jou swottings jou gebring het? Frieda gee ‘n effense laggie en kyk haar vreemd aan en Janneke neem haar nie kwalik nie. Sy is destyds universiteit toe met 'n reuse belangstellings-veld en die konsentrasiespan van 'n sjimpansee - volgens haar  jonger broer. Na 'n lang toutrekkery het sy 'ernstig' in haar prof-pa se voetspore gevolg met die oog op 'n BCom-graad.

    Dit is waar sy en Frieda nader aan mekaar beweeg het. Hulle was albei eerste jaar B.Com. En Frieda het deurgedruk en haar Graad klaargemaak.

    Maar vir Janneke was dit boring.

    Daar is ander rigtings wat baie interessanter is. Regte dalk? Oeps ook nie. Landbou. Haha, om waar te gaan land bou?

    Haar pa het begin dreig. Doen iets, maak iets klaar. Sy moes uit die as van 'n amper vergane studenteloopbaan krap om iets oorgedra te kry op 'n BA Graad. Sielkunde, kriminologie en maatskaplike werk word toe die rigting waarmee sy uiteindelik vir alle praktiese doeleindes reg van voor af begin het en oor die wenstreep beur.

    Maar toe die gogga haar eers byt het sy met Sielkunde aangegaan en 'n Honneurs verwerf, waarna sy sommer verbygesteek het tot op Meestersgraadvlak.

    Goed, dit was nie regtig die akademie wat haar meegesleur het nie, maar met 'n prof-Pa kon sy feitlik gratis swot. Èn ...sy was mos sommer van die begin af die ster en later die afrigter van die onderwaterhokkiespan. Maar kort na haar agt en dertigste verjaarsdag het haar pa aangekondig dat haar studentedae vir goed verby was en dat hy op daardie stadium die finansiële kraantjie op haar gaan toedraai.

    Hy tree af en sy moet ‘n slag gaan werk soek.

    Van Janneke se kleurryke studenteloopbaan van naastenby twintig jaar, is Frieda waarskynlik salig onbewus, want haar ma sou nie daarmee by die ander tannies van die Puniva-klub gespog het nie. En Frieda sy

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1